Dís hoekom amptenare nie verhogings kry

Die regering meen die feit dat bykans die helfte van die nasionale begroting sowat 109 000 staatsamptenare toekom, is nie volhoubaar nie.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Dit sal onverantwoordelik wees indien die regering salarisverhogings aan staatsamptenare toestaan kort ná ‘n noodtoestand weens droogte aankondig is en burgers
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer