Dís die hoofrede waarom SA’ers DStv groet

Volgens ’n peiling is die stygende prys van die betaaltelevisiediens die rede waarom intekenare hul intekening kanselleer.
Petrus Malherbe – Suid-Afrikaners groet DStv hoofsaaklik omdat dit te duur geword het, het die konsultasiefirma BMIT in ’n nuwe peiling bevind.Verreweg die meeste respondente h
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer