• Tuisblad
  • Ekonomie
  • Drywende sonkrag op vrugteplaas ’n ‘eerste vir Afrika’

Drywende sonkrag op vrugteplaas ’n ‘eerste vir Afrika’

Die plaas gaan tot 90% van sy krag vir verkoeling, besproeiing en ’n troulokaal op dié manier kan opwek.
Hanlie Stadler – Die eerste drywende sonkragstelsel in die land is die naweek op Marlenique, ’n vrugteplaas naby Franschhoek, onthul.Die fotovoltaïese sonkragstelsel is op die
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer