Drukgroep ‘treur’ oor Algemene Sinode

’n Drukgroep in die NG Kerk in Namibië sê hy distansieer hom van die liberale siening van die Algemene Sinode wat “almal wil akkommodeer”.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Behoudende predikante en gemeenteleiers van 20 van die 45 gemeentes van die NG Kerk in Namibië (NGKN) vergader Vrydag op Okahandja om dolering te bespreek en
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer