Druk verkeer word op land se hoofroetes ervaar
Druk verkeer word op land se hoofroetes ervaar

Druk verkeer word op land se hoofroetes ervaar

Ronelle Rademeyer
Berigte van besige paaie word tans van oraloor ontvang en dit blyk hoë verkeersvolumes word veral uit die Noorde beleef.
Meer as 450 voertuie is sedert 10:30 en 13:00 by die 'n padblokkade tussen Otavi en Otjiwarongo getel, en by padblokkade tussen Kalkfeld en Otjiwarongo is 70 voertuie getel.
Die pad tussen Oshakati en Oshivelo is ook baie besig, lui plasings in die sosiale media waarin mense op dié roete gemaan word om veilig te bestuur.

Foto: Verskaf

Kommentaar

Republikein 2026-02-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer