Droogte maai onder leeus

Kommunale boere in die Noordweste is ontsteld oor die haglike kondisie van die vuilbaarde.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg’n Uitgeteerde leeu is Sondag langs ’n bokkraal by Mbakondja in die Noordweste deur ’n beampte van die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme van
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer