Droë Kersfees, maar sake verander nou

Vog is eindelik besig om vanuit Angola oor Namibië af te beweeg, wat die reënseisoen op dreef kan kry.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Terwyl die heersende La Niña-stelsel vir sopnat-toestande in Suid-Afrika en ander buurlande sorg, moes Namibiërs die Kers- en Nuwejaarsnaweek droëbek deurgaa
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer