DRK-haweloses vlug na Uganda
Hawelose mense van die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) stoot 'n boot in die Albertmeer onderweg na hul vlugtog na Uganda. Politieke onstabiliteit en onsekerheid oor die toekoms asook wydverspreide geweldpleging het duisende mense in die DRK op die vlug laat slaan. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie