Dringende aansoek oor immigrante
Die ombudsman het gister ’n dringende aansoek by die hoërhof ingedien oor mense in polisieaanhouding wat na bewering onwettig in die land is.
Jacqueline Louw - Regter Shafimana Ueitele het gister ná ’n dringende aansoek deur die ombudsmanin die Windhoekse hoërhof beveel die sowat 46 immigrante wat tans in polisieaanh
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie