Drie woorde, twee mense, een storie
Afrikaanse fliekaanhangers kan solank die kaartjies bespreek en die springmielies koop, want die nuutste fliek wat die tonge gaan laat klap – Vergeet my nie – begin vandag in fliekteaters draai.
Elzeth Harmse ’n Paar jaar gelede het Vir die Voëls opslae gemaak toe Irma en Sampie de Klerk se ware verhaal danksy ’n Huisgenoot-kompetisie die lig gesien het, maar nou is
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie