Drie vir my, een vir jou
As jy mooi kyk, sal jy sien die renoster het drie horings en die kameelperd net een. Edwin Pagel het die foto by die Okaukuejo-watergat in Etosha geneem.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie