Drie verkragters skuldig

Die beskuldigdes wat 'n vrou in 2016 op Gobabis verkrag het, is gister in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die drie mans wat in 2016 'n vrou in die bosse in die Damara Block- informele nedersetting naby Gobabis om die beurt verkrag het, is gister in die hoërhof in W
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer