Drie sterftes, 91 nuwe gevalle
Drie sterftes, 91 nuwe gevalle

Drie sterftes, 91 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covidsterftes styg met drie tot 3 514. Gister is 91 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 4,2%. Dit sluit 31 leerlinge, drie onderwysers, twee studente en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 150 waarvan 103 in die hospitaal en 11 in die ICU is. Tot op hede het 269 215 mense 'n eerste dosis entstof ontvang, terwyl 186 647 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,3%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer