Drie sterftes, 43 nuwe gevalle
Drie sterftes, 43 nuwe gevalle

Drie sterftes, 43 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met drie tot 3 511. Gister is 43 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 2,3%. Dit sluit 11 leerlinge, een onderwyser, een student en een gesondheidswerker in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 100 waarvan 92 in die hospitaal en nege in die ICU is. Tot op hede het 266 653 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 183 520 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96,3%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer