Drie sterftes, 42 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die totale getal Covid-sterftes styg met drie tot 3 991. Gister is 42 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 3,9%. Dit sluit vyf leerlinge en twee gesondheidswerkers in.
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer