Drie sterftes, 33 nuwe gevalle
Drie sterftes, 33 nuwe gevalle

Drie sterftes, 33 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met drie tot 3 523. Gister is 33 nuwe gevalle aangemeld waarvan agt leerlinge en een gesondheidswerker is. Dit is 'n positiewe koers van 1,9%. Tans is daar 1 172 aktiewe gevalle waarvan 62 in die hospitaal en 11 in die ICU is. Tot op hede het 278 591 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 198 986 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer