Drie sterftes, 103 nuwe gevalle
Drie sterftes, 103 nuwe gevalle

Drie sterftes, 103 nuwe gevalle

Henriette Lamprecht
Die Covid-sterftes styg met drie tot 3 469. Gister is 103 nuwe gevalle aangeteken, 'n positiewe koers van 7,3%. Dit sluit 41 leerlinge, ses onderwysers, een student en drie gesondheidswerkers in. Die aktiewe gevalle staan tans op 1 249 waarvan 99 in die hospitaal en 19 in die ICU is. Tot op hede het 242 903 mense een dosis entstof ontvang, terwyl 154 816 ten volle ingeënt is. Die herstelkoers staan op 96%.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer