Drie spanne deur na Pare-finaal
Gholf
Die Windhoek Buiteklub het Saterdag die derde kwalifiserende toernooi in die Windhoek Lager Internasionale Parespel vir 2021 aangebied.
Op ’n aangename herfsdag het 38 pare by die afslaanbof aangetree. Die topdrie spanne vir die dag het vir die nasionale eindrondte later vanjaar gekwalifiseer.
Die vyf topspanne vir die dag was:
1 Hansina Hinda en Johannes Xoagub (44 punte)
2 Gerhardus Liebenberg en Christo Liebenberg (43)
3 Joseph Martin en Lisias Kangandjela (42)
4 Jan van Wyk en Rochel Celliers (41)
5 Isaac Goseb en Lukas Hamata (40)
Pryse vir die hou naaste aan die pen is losgeslaan deur Ronald Beukes (putjie 3), Lohmann, Wilfred (putjie 9) en Leevi Tshoopara (putjie 13 en 17).
Die Buiteklub bied komende naweek die vyfde kompetisie in sy maandelike medaljereeks aan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie