Drie op Walvisbaai vas oor renosterhorings
Ronelle Rademeyer - Drie mans, onder wie 'n 49-jarige lid van die weermag op Okahandja, is in hegtenis geneem nadat hulle Sondagmiddag by 'n vulstasie op Walvisbaai met "vars" renosterhorings in hul besit betrap is, het die polisie vanmiddag (Maandag) bekend gemaak.
'n Vierde verdagte het van die toneel gevlug en word steeds gesoek.
Volgens die polisie is die renoster(s) vermoedelik in die Otjozondjupastreek gestroop.
'n Vierde verdagte het van die toneel gevlug en word steeds gesoek.
Volgens die polisie is die renoster(s) vermoedelik in die Otjozondjupastreek gestroop.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie