Drie ooreenkomste op agenda met China

Die Namibiese staatshoof vertrek binnekort na China vir 'n beraad met Afrikaleiers.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer Namibië en China gaan hul bande na verwagting met drie verdere ooreenkomste verstewig wanneer pres. Hage Geingob van 2 tot 4 September die Forum vir China-Afrika
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer