• Tuisblad
  • Gesondheid
  • Drie leerlinge van verskillende skole in die Windhoek distrik toets positief vir Covid-19

Drie leerlinge van verskillende skole in die Windhoek distrik toets positief vir Covid-19

Henriette Lamprecht
Drie leerlinge van verskillende skole in die Windhoek-distrik is deel van die 39 (3,4%) nuwe Covid-19-gevalle uit 1 131 weefselmonsters wat getoets is, wat vandag in Namibië aange
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer