Drie lande sal help met droogte

Die internasionale gemeenskap het gereageer op Namibië se noodtoestand.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Drie lande, naamlik Amerika, Rusland en Australië, het aangedui hulle wil Namibië tydens die huidige droogte bystaan. Dit volg nadat president Hage Geingob onla
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer