Drie dekades later
Drie dekades later

Drie dekades later

Dani Booysen
Hoërskool Wennie du Plessis van Gobabis se matrieks van 1991 het onlangs 'n 30 jaar-reünie op Gobabis gehou. Hulle was daar: Maryke Brand, Karin Swart, Alinda Kesslau, Annemie Higgs, Karlien Gous, André Delport, Rehan Beeker, ­Jannie Swart, Riaan Brandt, Louis Arangies, Kobus Alberts, Christina Brandt, Hugo Derks, Thys Potgieter, Gys van Schalkwyk (nie op die foto: Liza Hanekom en Melanie van Wyk).

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer