Drawwer se emmerskoplys help kankerlyers

Sowat N$70 000 is danksy 'n Windhoeker vir 'n liefdadigheidsorganisasie ingesamel.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht Om een van die groot marathons in die wêreld kaf te draf, was nog altyd op sy emmerskop­lysie. Nou kan mnr. Manfred Egerer van Windhoek dié droom op sy lysie
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer