Dragon City-manne haal skouers op

Twee Chinese mans en 'n Namibiese burger vra in Windhoek borgtog in die omvangryke N$3,5 miljard-bedrogsaak teen hulle.
Jacqueline Louw
Jacqueline LouwDie goedere wat hy jaarliks invoer, is ver minder as die vermeende N$3,5 miljard se kulgeld waarvan die ministerie van finansies hom beskuldig, het een van die twee
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer