Draf vir die wat nie kan nie

Vier hoërskoolseuns het besluit om te draf vir liefdadigheid en hierdeur geld in te samel vir ’n sentrum in Windhoek wat kinders met gestremdhede versorg.
Mariselle Stofberg
Mariselle StofbergAs deel van hul lewensoriëntering-gemeenskapsprojek het vier hoërskoolseuns van Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) besluit om ’n projek te begin met die d
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer