Dooie ietermagu00f4 te koop
Dooie ietermagu00f4 te koop

Dooie ietermagô te koop

Francoise Steynberg
'n Man (37) is Vrydag omstreeks 10:00 in Green Mountainweg in die Goreangabdam-gebied in Windhoek in hegtenis geneem nadat hy glo 'n dooie ietermagô probeer verkwansel het.

Die polisieondersoek duur voort.

Ietermagogs is die mees gesmokkelde dier wêreldwyd.

Kommentaar

Republikein 2025-05-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer