'Donald Trump is nie nag vir Suid-Afrika'
Ontleders sê onsekerheid oor wat die nuutaangewese Amerikaanse president sal doen, is die grootste probleem, met markte wêreldwyd wat in die volgende paar weke fyn ingestel sal wees op wat hy oor beleidsrigtings sê.
Riana de Lange - Ontluikende markte en hul geldeenhede het omtrent die ritteltits sedert die nuus Donderdag begin insink het dat die Amerikaanse miljardêr Donald Trump op pad is n
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie