Dollar verswak, goud styg ná Trump praat
Die rand het vroeg gisteroggend met 10c of 0,7% tot R13,49 versterk – meegevoer deur die stroom van die swakker dollar ná die nuwe Amerikaanse president, Donald Trump, se inhuldiging.
John Cairns, valutastrateeg van RMB, meen die rand het die potensiaal om die R13,41-vlak te toets gegewe die swak dollar ná die inhuldiging van Donald Trump as Amerika se 45ste p
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie