Dollar maak steeds sake vir rand moeilik

Die rand verhandel sedert Vrydag na aan die R14-vlak, maar kry dit nie reg om deur die vlak te breek nie.
Die rand gaan waarskynlik nie op eie stoom tot onder die R14-vlak teenoor die dollar breek nie.Hy gaan van iewers 'n groot hupstoot moet kry.Só sê Annabel Bishop, hoofekonoom by
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer