Dolfyne het unieke fluitroepe

Navorsers het sedert 2009 'n katalogus met meer as 55 eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne opgebou.
'n Internasionale span wetenskaplikes het daarin geslaag om met behulp van die eiesoortige fluitgeluide van bottelneusdolfyne, hul bevolkingsgrootte te bepaal én hul beweging langs die kuslyn na te spoor.

Met hierdie navorsing wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Plymouth in Brittanje gelei is, is akoestiese monitering vir die eerste keer ingespan in die generering van getalleskattings van dolfynbevolkings, in plaas van die bekende metode van die gebruik van foto’s.

In hul artikel in die Journal of Mammalogy, sê die navorsers dat hulle baie opgewonde is oor die positiewe resultate wat hierdie metode opgelewer het.

Die geskatte getal dolfyne (deur midddel van die gebruik van klank) was byna presies dieselfde as die geskatte getal wat bepaal is deur middel van die meer tradisionele metode waar foto’s gebruik word vir die uitkenning en tel van die diere in die populasie.

Volgens ’n mediaverklaring van die US, werk hulle nou aan die verfyning van die tegniek met die hoop dat dit ook gebruik kan word om ander spesies na te spoor – met 'n fokus tans op bedreigde spesies soos die boggelrugdolfyne.

Met die vinniger prossessering van inligting en vooruitgang op die gebied van statistiese analise, sal die outomatiese opsporing van eiesoortige roepe van individue dalk in die toekoms moontlik kan wees. Dit kan belangrike inligting oor individuele diere genereer en sal veral nuttig wees vir klein, bedreigde bevolkings waarin elke individu belangrik is.

NAMIBIESE DOLFYNPROJEK

“Die waarneming-herwaarneming (capture-recapture) van individueel eiesoortige fluitgeluide is nog nooit vantevore aangepak nie,” sê die senior outeur van die artikel, dr. Tess Gridley.

Sy is ook die mededirekteur van Sea Search en die Namibiese Dolfynprojek en 'n nadoktorale genoot in die departement plant- en dierkunde by die US.

“Die dolfyne gebruik hierdie geluide regdeur hul lewe en elkeen het sy of haar unieke fluit. Deur die opneem van eiesoortige fluite oor 'n tydperk en in verskillende plekke, kon ons uitwerk hoe diere rondbeweeg en hoeveel daar van hulle is.”

Die Namibiese Dolfynprojek doen al die afgelope 12 jaar navorsing onder Namibië se bottelneusdolfyne, in samewerking met dr. Simon Elwen van die US. Sedert 2009 het hulle 'n katalogus met meer as 55 eiesoortige fluitgeluide opgebou.

Hierdie spesifieke studie is deur me. Emma Longden gelei, wat die projek tydens haar honneurs in BSc-studies in mariene biologie aan die Universiteit van Plymouth begin het.

As voorgraadse student het Longden in 2016 'n maand lange internskap by die Namibiese Dolfynprojek voltooi en in 2018 teruggekeer ten einde haar werk met die waarneming-herwaarnemingsprojek te voltooi.

AKOESTIESE DATA

Sy het meer as 400 uur se akoestiese data geanaliseer wat verkry is van vier hidrofone wat tydens die eerste ses maande van 2016 langs die kus, noord en suid van Walvisbaai, geposisioneer is.

Hulle het altesaam 204 akoestiese gebeurtenisse geïdentifiseer, waarvan 50 eiesoortige fluittipes bevat het. Vanuit hierdie gebeurtenisse, is 53 eiesoortige fluittipes geïdentifiseer; 40 was reeds in 'n bestaande katalogus wat in 2014 vir die populasie van die Walvisbaaise bottelneusdolfyn opgestel is, en 13 nuwes is geïdentifiseer.

Van die 53 eiesoortige fluittipes wat geïdentifiseer is, is 43% slegs een maal teëgekom, terwyl die meerderheid (57%) wéér twee of meer keer teëgekom is.

“Een van die wonderlike dinge oor bioakoestiek is dat jy 'n hidrofoon vir weke lank op 'n slag in die water kan los en so baie data kan insamel sonder om met die lewe van die diere wat jy bestudeer, in te meng,” sê Longden.

Kommentaar

Republikein 2024-05-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Currency: GBP to NAD 22.95 | EUR to NAD 19.62 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.09 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.09 | USD to ZMW 25.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 427.86/OZ UP +0.06% | Copper US$ 5.08/lb UP +0.11% | Zinc US$ 3 187.00/T UP 1.85% | Brent Crude Oil US$ 83.05/BBP DOWN -0.0108 | Platinum US$ 1 054.75/OZ UP +0.47% Sport results: Premier League: Sheffield United 0 vs 3 Tottenham Hotspur | Crystal Palace 5 vs 0 Aston Villa | Brentford 2 vs 4 Newcastle | Brighton 0 vs 2 Manchester United | Liverpool 2 vs 0 Wolves | Burnley 1 vs 2 Nottingham Forest | Luton Town 2 vs 4 Fulham | Manchester City 3 vs 1 West Ham | Arsenal 2 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 1 Bournemouth LaLiga: Barcelona 3 vs 0 Rayo Vallecano | Cadiz 0 vs 0 Las Palmas | Granada 1 vs 2 Celta Vigo | Mallorca 2 vs 2 Almería | Atletico Madrid 1 vs 4 Osasuna | Villarreal 4 vs 4 Real Madrid | Valencia 1 vs 3 Girona | Real Betis 0 vs 2 Real Sociedad | Athletic Club 2 vs 0 Sevilla | Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe SerieA: Bologna 3 vs 3 Juventus | Salernitana 1 vs 2 Hellas Verona | AS Roma 1 vs 0 Genoa | Inter Milan 1 vs 1 SS Lazio | Monza 0 vs 1 Frosinone | Udinese 1 vs 1 Empoli | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta Weather: Katima Mulilo: 10° | 30° Rundu: 10° | 29° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 28° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 12° | 26° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 47km/h, Wind direction: NE, Low tide: 08:08, High tide: 02:03, Low Tide: 20:12, High tide: 14:33 Swakopmund: 19° | 27° Wind speed: 23km/h, Wind direction: E, Low tide: 08:06, High tide: 02:01, Low Tide: 20:10, High tide: 14:31 Walvis Bay: 22° | 34° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 08:06, High tide: 02:00, Low Tide: 20:10, High tide: 14:30 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 14° | 28° Lüderitz: 17° | 33° Ariamsvlei: 17° | 31° Oranjemund: 12° | 22° Luanda: 23° | 26° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 12° | 27° Mbabane: 11° | 22° Maseru: 9° | 25° Antananarivo: 10° | 17° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 17° | 25° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 24° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 22° | 23° Lusaka: 14° | 25° Harare: 11° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.95 | EUR to NAD 19.62 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.09 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.02 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.51 | USD to EGP 46.6 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1529.85 | USD to ZAR 18.09 | USD to ZMW 25.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 80073 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1765.72 Up +0.63% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13444.34 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27228.85 Down -0.32% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 427.86/OZ UP +0.06% | Copper US$ 5.08/lb UP +0.11% | Zinc US$ 3 187.00/T UP 1.85% | Brent Crude Oil US$ 83.05/BBP DOWN -0.0108 | Platinum US$ 1 054.75/OZ UP +0.47%