Dokter getuig in verhoor van vermoorde teologiestudent
’n Mediese praktisyn wat in psigiatrie spesialiseer, was gister in die getuiebank oor die geestestoestand van die Windhoekse man wat beskuldig word dat hy sy vriendin met ’n mes doodgesteek het.
Jacqueline Louw – Die kêrel van die vermoorde teologiestudent het, nadat sy tydens ''n worsteling met ''n mes getref is en hy besef het daar is ’n wond en bloed, sy klere aang
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie