Doen nou aansoek vir plek in skole in 2020

16 May 2019 | Onderwys
Aansoeke het geopen vir die plasing van 2020 se graad 1’s in skole.
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur benadruk in ‘n verklaring dit is verpligtend vir kinders om met graad 1 te begin aan die begin van die jaar waarin hulle sewe word.
Net kinders wat voor of teen 31 Desember 2019 vyf jaar oud geword het, mag volgende jaar met pre-primêre onderrig begin.
Ouers moet die aansoekvorms afhaal by die skole waarheen hulle hul kinders wil stuur.
Kinders wat reeds in ‘n skool is, sal nie toegelaat word om na ‘n ander skool toe te skuif indien die graad waarin hulle volgende jaar is, by daardie skool aangebied word nie. Net in gevalle waar ouers verplaas word, sal toestemming verleen word.
Skole moet teen 26 Julie vir ouers laat weet of hulle kinders geplaas kon word. Indien kinders nie plek gekry het nie, moet ouers die ministerie se streekskantoor besoek.

Foto ter illustrasie: Nampa

Soortgelyk

 

Saturnus kom vanaand náby

20 minute gelede | Omgewing

Vanaand is die beste tyd om na die planeet Saturnus te kyk omdat dit op sy helderste en grootste vir vanjaar sal vertoon. Vir...

Hanse-Himarwa se getuienis vals, sê hof

14 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Nadat die hof al die getuienis in ag geneem het, is die enigste gevolgtrekking die staat het bo redelike twyfel bewys Katrina...

Katrina se toekoms duister

14 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Teen gistermiddag was pres. Hage Geingob nog stil oor een van sy kabinetsministers wat aan korrupsie skuldig bevind is.Katrina Hanse-Himarwa, die minister...

Jessné struts her stuff

14 ure gelede | Mense

Mariselle Stofberg Even though Jessné Swart is only in grade 5, she has already made a name for herself in the modelling industry. Her love...

Weer vir 9 Julie 2019

14 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Ooswindtoestande sal oor die kus vir die res van die week heers, asook stofstorms op plekke.BINNELAND: Koud aanvanklik, andersins mooi weer en warm tot...

Eenjarige brand in sinkhuis dood

14 ure gelede | Misdaad

Tanja Bause – Twee mense het die afgelope naweek doodgebrand toe hul sinkhuise aan die brand geslaan het. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het...

Bekentenis was glo vrywillig

14 ure gelede | Howe

Erwin Leuschner op Swakomund – Mnr. Ernst Lichtenstrasser, wat van die moorde op mnre. Eckhart Mueller en Heimo Hellwig aangekla is, was ten tyde van...

Dragtige ietermagô uit drom gered

14 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - ’n Ietermagô wat dae lank in ’n brandstofdrom gelos is, se verhaal het ’n gelukkige einde.Volgens me. Maria Diekmann, van die Rare...

Pasgebore baba sterf ná val

14 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Die Engela-hospitaal in die Ohangwenastreek word van nalatigheid aangekla nadat ’n baba by geboorte op die grond geval en onmiddellik gesterf het.Die...