Dodetal ná tsoenami nou 429
Die vulkaan wat Saterdagnag dodelike golwe van tot drie meter hoog in die Sunda-seestraat tussen Java en Sumatra veroorsaak het, was Dinsdag steeds besig om uit te bars.
Die boodskap van reddingswerkers wat nou hommeltuie en snuffelhonde inspan op soek na nog slagoffers van die naweek se tsoenami in Indonesië is dat nog baie lyke gevind gaan word.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie