Dobbelhuis in vlamme

Dani Booysen
Die brandweer in Walvisbaai moes vanoggend 'n brand by 'n dobbelhuis in die sentrale sakegebied van die hawedorp blus. Video - Otis Finck, Erongo-kantoor
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer