'Dit is tyd vir sanksies teen Mianmar'
Die Rohingia ervaar reeds lank vervolging in Mianmar, waar hulle as onwettige immigrante bestempel word.
'n Vrou en twee kinders is dood in 'n stormloop toe klere by 'n vlugtelingkamp in Bangladesj uitgedeel is.Die drie Rohingia-Moslems, wie se name en ouderdomme nog nie bekend is nie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie