Dis Lindt teen Hershey in sjokolade-oorlog
Ná jare van stagnasie is die sjokolademark in die VSA weer aan die groei en het Lindt se verkope daar met 4% in die eerste helfte van sy boekjaar gestyg.
Die Switserse sjokoladevervaardiger Lindt & Sprüngli gaan $200 miljoen in die VSA belê waar hy die plaaslike sjokoladereuse Mars en Hershey probeer troef.Die vervaardiger van Lin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie