Dippenaar-saak: Landdros ontken partydigheid
‘n Poging deur die regspan van mnr. Jandré Dippenaar om met sy moordverhoor voor ‘n nuwe landdros te begin, het misluk.
Erwin Leuschner op Swakopmund – Ná ‘n uitstel van meer as agt maande het die marathon-verhoor van mnr. Jandré Dippenaar vandeesweek in die streekshof op Swakopmund hervat. Hy
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie