Digitale tegnologie: Die vierde nywerheidsrevolusie

Sowat 'n derde van internetgebruikers wêreldwyd is kinders en tieners, en al hoe jonger kinders besoek die wêreldwye web.
Henriette Lamprecht
Dit is iets wat toenemend byna elke aspek van die lewe van miljoene kinders oraloor die wêreld beïnvloed. Die invloed daarvan, hetsy goed of sleg, lok ook hewige debat onder van
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer