Diescho: Gee die opname van CC-vergadering

As hy ’n dwaas was, moes die president hom tereggewys het, het Nipam se voormalige uitvoerende direkteur gesê.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Prof. Joseph Diescho het Swapo uitgedaag om ’n opname van die Sentrale Komitee (CC)-vergadering beskikbaar te maak, wat op die vooraand van Heldedag op Rundu pl
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer