Dienste in Otjiwarongo onder ‘ernstige druk’

Ongeveer 60% van Otjiwarongo se bevolking woon in informele nedersettings en die dorp vind dit moeilik om met sy beperkte inkomste dienste te lewer.
Ester Kamati
Ester Kamati op Otjiwarongo – ’n Deur-tot-deur opname wat deur die munisipaliteit uitgevoer is, het getoon ongeveer 22 500 individue woon tans in ongeveer 4 702 huishoudings in
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer