'Dienaar van die mense'
Vriende, familie en verskeie hooggeplaastes het Vrydag op Ondangwa die lewe van die Namibiese ikoon, mnr. Herman Andimba Toivo ya Toivo, gevier.
Ileni Nandjato - Duisende mense van oor die hele noorde van Namibië heen, sowel as buurland Angola, het Vrydag op die Ondangwa-lughawe vergader om die oorskot van die voormalige v
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie