Die weer vir 9 Julie 2021
Die weer vir 9 Julie 2021

Die weer vir 9 Julie 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Koue toestande word in die Suide verwag. Tref asseblief voorsorg.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide met miskolle op plekke. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:01 H 15:31 L 21:16

GOBABIS 04° 23°Sonnig

KATIMA MULILO 04° 27°Sonnig

KEETMANSHOOP 02° 17°Sonnig

MARIENTAL 04° 22°Sonnig

OPUWO 08° 27°Sonnig

OSHAKATI 08° 28°Sonnig

RUNDU 07° 27°Sonnig

WALVISBAAI 07° 20°Gedeetelik bewolk

WINDHOEK 07° 23°Sonnig



LUANDA 19° 27°Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 02° 19°Sonnig

KAAPSTAD 09° 15°Bewolk en koud

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer