Die weer vir 23 Julie 2020
Die weer vir 23 Julie 2020

Die weer vir 23 Julie 2020

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Ooswindtoestande sal vir die res van die week oor die Namib en kusgebiede voortduur.

BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot warm. 'n Sterk noordoostelike wind sal oor die binneland voorkom.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 11:05 L: 17:35 H: 23:36

WINDHOEK 09° 23°

RUNDU 05° 25°

OSHAKATI 09° 26°

GOBABIS 04° 24°

MARIENTAL 05° 24°

KEETMANSHOOP 11° 25°

WALVISBAAI 15° 34°

LUANDA 20° 26°

JOHANNESBURG 02° 20°

KAAPSTAD 10° 23°

Kommentaar

Republikein 2025-12-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer