'Die virus het gekom om van ons weg te vat'
'n Jong mediese beampte wat in 'n Covid-19-saal werk, vertel van die moeilike oproepe wat sy moet maak wanneer 'n pasiënt sterf, maar ook die steun van haar man wat haar help om dit te hanteer.
Henriette Lamprecht – Sy wou 'n dokter word omdat dit so reg in die kraal van haar “sorgsame en sagte” persoonlikheid pas. Maar niks kon haar regtig voorberei vir wat sy sou
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie