Die verhaal van verwaarlosing
‘n Vrou vir wie die Namibiese erfenis na aan die hart lê, is besig om nagenoeg 4 000 artefakte vir die toekoms te bewaar.
Tanja Bause – ’n Gebou in die middel van Windhoek huisves geskiedkundige skatte van onskatbare waarde. Die oudste item in die versameling by die Bergmann-huis is sowat 6 000 ja
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie