Die uitdaging van 'n ope lugruim

Ondanks verskeie internasionale ooreenkomste is Afrika se lugrederye steeds nie op dieselfde bladsy wat 'n oop lugruim en samewerking betref nie.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn in Cancun, Mexiko - Een van die grootste uitdaginngs wat Afrika die afgelope 30 jaar in die gesig staar, is die rol van lugrederye in staatsbesit en watter rol reg
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer