Die toekoms lyk donker

Terwyl die wêreld die derde jaar van die Covid-19-pandemie binnegaan, maan die Wêreld- Ekonomiese Forum oor ‘n veel groter bedreiding vir die mensdom: die mislukking om die klimaatkrisis die hoof te bied.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die klimaatkrisis, of uiterste weersomstandighede, is die grootste langtermyn bedreiging wat die mensdom in die gesig staar. Dit blyk uit die 2022 Globale Risik
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer