Die Suide is papsopwaternat
Riviere groot en klein dwarsoor die land het ná goeie neerslae kant-en-wal geloop, met die Tsauchab- en Zebrariviere in die Suide, asook die Vis-, Oanob- , Gaub-, Tsumis- en Konkieprivier by Bethanie wat sterk afgekom het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie