Die stil dief - Alzheimer
Die stil dief - Alzheimer

Die stil dief - Alzheimer

Dani Booysen
HULPELOOS SKRYF:

Dit het begin toe hy nie meer mooi kon sien en hoor op die TV nie.

Die dokter het bevind dat na die persoon aangerand is, hy is met 'n stomp voorwerp oor die kop geslaan, dit toe Alzheimer veroorsaak het. Alzheimer is toe nie meer 'n “oumens”-siekte nie.

Kommentaar

Republikein 2025-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer